Die fasiliteite by die Rusoord sluit die volgende in:-

  • Eetkamer (Etes word bedien aan inwoners wat nie na die eetkamer kan gaan nie).
  • Haarsalon.
  • Leeshoekie.
  • Pragtige tuine en lowergroen grasperke waar inwoners kan wandel of net kan sit en ontspan.
  • Uitstekende sekuriteit om bejaardes veilig te hou.

Loskopkopvallei Rusoord skakel met kerke, organisasies, instansies en die department van maatskaplike ontwikkeling in belang van die inwoners van die oord.

Die oord bied:-

  • 3 gebalanseerde maaltye per dag.
  • Tee en koffie.
  • Skoonmaakdienste.
  • Wassery.
  • Inkopies.
  • Godsdiens studies.  
  • Boekvoorlesing, DVD's, musiek en naaldwerk (algemene terapie).
  • Dokter op bystand.
  • 'n Voltydse suster wat die inwoners bedien.
  • 'n Fisioterapeut op versoek.
  • 24 Uur per dag versorging.

 

Dienste

View the embedded image gallery online at:
http://loskopvalleirusoord.co.za/en/dienste#sigFreeIdfc719b867b

 

Fasiliteite

View the embedded image gallery online at:
http://loskopvalleirusoord.co.za/en/dienste#sigFreeIda35b55aab4