Die Loskopvallei Rusoord bied verblyf aan enkellopende so wel as paartjies.

Die oord bestaan uit:-

  1. Individuele woonstelle / eenhede.
  2. Enkel en dubbel privaatkamers vir diegene wat persoonlike aandag of gedeeltelike versorging benodig.
  3. Sorg van verswakte bejaardes.

Kliek op 'n foto om 'n groter weergawe te sien.

Woonstelle / Eenhede

 

Enkel privaat kamers

 

Dubbel privaat kamers

 

Versoring van verswakte bejaardes