Die Loskopvallei Rusoord se Algemene Jaarvergadering het plaasgevind gister, die 09de Oktober 2019.

Ons wens hiermee die volgende nuwe Beheerliggaamlede te verwelkom by die Loskopvallei Rusoord:-

Ondervoorsitter:-  Ds. Christo Jooste.
Sekretaris:-  Mej. Zelnari van der Merwe.
Addisionele Lede:  Madel Genis
                            Elmarie Germishuys

Baie welkom by die Loskopvallei Rusoord.  Ons glo dat julle in die jaar wat voorlĂȘ 'n groot verskil in ons bejaardes se lewens sal maak.  Ons sien uit na die pad vorentoe.